My Werk
Produkte
Vir my volledige versameling en nuutse handgemaakte produkte en projekte, besoek gerus my Facebook blad. Onthou om te
Bankie
Biltong Kerwer
Bed Raam
Hout Deck
Palissade
Inloop Kaste
Bed Raam
Bed Raam
3/4 Bed
Hout Deck
Bed Headboard
Bed Headboard
Horlosie
Horlosie
Horlosie
DIENSTE
Ondervinding in die volgende Dienste
Inligting
Meer oor Groov Houtmeubels
Ons fokus om meubelstukke uit herwinde hout te skep, maar ons kan ook meubels uit moderne hout vervaardig sou jy dit so verkies.
Deesdae kry mens nie sommer die kwaliteit hout produkte wat jy benodig in die winkels nie. Winkels het ook nie altyd presies wat jy soek nie. My dienste vervul die behoeftes van my kliënte. Die volgende maak Groovhoutmeubels ñ sukses.
- Luister na kliënte se belange.
- Goeie kommunikasie.
- Lewer werk van hoogstaande gehalte.
Ek het ñ passie vir die vervaardiging van rustic meubels. Gebruik die onderstaande skakel om my vandag nog te kontak vir ñ kwotasie.
Die Span
Een man Span
Vir al jou houtwerk behoeftes kontak my gerus.
Erich Grové
Eienaar en WerksmanKwotasie
Vir die beste Prys
Kry vandag nog jou gratis kwotasie. Skakel my gerus of stuur ñ boodskap.
